News

Swendelaar probeer ouers inloop met ‘nuwe skooldrag’

’n Swendelaar probeer ‘nuwe Middies skooldrag’ verkwansel.

Hoërskool Middelburg waarsku ouers om nie te val vir ’n swendelaar se storie op Facebook dat Middies nuwe skooldrag het en dit by hom/haar gekoop kan word nie.

Die mediawoordvoerder van die skool, Charlene Booyens, het bevestig dat hul skooldrag beslis nie verander nie en dat ouers versigtig moet wees vir sekere persone wat tweedehande klere op Facebook verkwansel.

Dit is duidelik gemaak dat net die drie genoemde verskaffers wat sy op ’n advertensie op die Facebookblad van die skool geplaas het, goegekeurde verskaffers is.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button