News
Beloning aangebied vir persoon wat wit kokketiel terugbring!
’n Beloning word aangebied vir enige persoon wat ’n wit kokketiel, wat Sondag weggevlieg het, terug te bring.
Die Nel gesin se harte is baie seer want hul ‘baba’, Kokkie, ’n spierwit kokketiel, het Sondag uitgekom en weggevlieg vanaf hul huis in Iristraat, Kanonkop.
Kokkie is sowat nege maande oud en hondmak.

’n Beloning sal gegee word aan die persoon wat Kokkie kan terugbesorg.
As jy dalk vir Kokkie gesien het, skakel Magda by 082 783 7814.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
