News
Beloning as jy vir Worsie kan terugbesorg
'n Beloning word aangebied vir die persoon wat 'n jong worshondjie, wat vanoggend weggeraak het, kan terugbesorg.
‘n Vriendelike jong worshondjie, genaamd Worsie, het vanoggend vanaf Proteastraat weggeraak.
As jy dalk vir Worsie (‘n brindle Dapple) iewers gesien het of weet waar hy is, skakel vir Deidré Cloete by 079 733 4810.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
