Die trok is verwyder uit die sanput en Kranspoortpas is weer oop, maar wees versigtig vir los sand op die teeroppervlak. Foto: Verskaf.
Die trok wat in ’n sandput in Kranspoortpas beland het, is verwyder en die pas is weer oop.
Die Observer het vroeër berig dat een afbaan in die pas gesluit was vir insleepdienste om die trok te verwyder. Daar is bevestig dat die trok verwyder en al die bane oop is.
Motoriste moet net versigtig wees, aangesien daar nog los sand op die teeroppervlak is.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express.
In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career.
As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.