News
KYK: Digte mis op paaie in en om Middelburg
Motoriste word gewaarsku om volgafstande te hou met digte mis wat in en om Middelburg op die paaie aangemeld is.
Digte mis op die paaie in en rondom Middelburg belemmer sig en motoriste word gemaan om versigtig te ry.
Middelburgers het al vanaf 04:30 af die Observer laat weet dat daar mis en miskolle is in die dorp self, op die R555 en N4 na eMalahleni, asook op die N11 na Hendrina.
- ‘n Inwoner sê hulle is op pad Johannesburg toe en dat daar ook erge mis is op die N12 , veral naby die Ogies-afrit.
@middelburgobserver Motorists warned! Dense fog and fog patches reported in and around Middelburg on the R555 (old Middelburg/Witbank and Stoffberg roads), the N4 towards eMalahleni and the N11 towards Hendrina. Drive carefully and keep a safe following distance. Middelburg, FogAlert, DriveSafe, RoadSafety, Mpumalanga, R555, N11, Hendrina, N4, TrafficAlert
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
