News

Wees versigtig: Een afbaan tans gedeeltelik toe in Kranspoortpas

Motoriste word gemaan om stadig te ry in die pas, aangesien een van die afbane tans toe is om ’n trok te verwyder.

Een van die afbane in Kranspoortpas is tans gedeeltelik toe, omdat ’n trok wat in ’n sandput beland het, uitgehaal word.

Van Wettens Insleepdienste is tans besig om die trok uit te sleep. Sodra die trok verwyder is, sal die pad weer heeltemal oopgestel word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Check Also
Close
Back to top button