News

Nog net twee skofte vir Wingchicks

Middelburg se Griesel en Janse van Rensburg besig om Cape Epic te tem.

Daar lê nog twee skofte oor vir Sanet Griesel en Thiesa Janse van Rensburg, die Wingchicks, om die 2026 Cape Epic te oorwin.

Hulle het vandag se skof in 7:49:30.7 voltooi.

More se skof is net 76km met ’n klim van 2450m met die begin en eindpnt op Stellenbosch.

UAG Epic se Martha Koekemoer en Jenny Ronngren is die grootmeester vroue voorlopers met die Middelburgers in die sesde plek..

Daar is nuwe voorlopers in die elite mansafdeling. Willie Vittoria en Luvca Braidot is die nuwe voorlopers met Vaeroa Serrano en Marc Stutzmann tweede en Matthew Beers en Tristan Nortje derde

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Tobie van den Bergh

Tobie started as a journalist in September 1975. He was appointed editor of the Middelburg Observer in 1982 where he worked until he retired in 2024. He received numerous awards, is a founding member of the Forum for Community Newspapers and has published two books about his work. Although retired, Tobie is still very much involved in community journalism.
Check Also
Close
Back to top button