News

Medelye na Koedoekoppie sterf

Laerskool Middelburg verloor 'n maatjie.

Laerskool Middelburg het in ‘n hartgrypende boodskap aan ouers aangekondig dat een van die skool se graad vier maatjies oorlede is.

Mynhardt Moolman is volgens die skool in ‘n fratsongeluk oorlede.

Die aard van die ongeluk is onbekend.

Daar is gevra dat die gesin se privaatheid op die stadium gerespekteer  word.

 

 

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Gerhard Rheeder

I have been a journalist for two decades, with numerous awards to my credit, both in photography and writing. A brief stint as researcher in the opposition offices of the Mpumalanga Provincial Legislature, honed my skills as specialist local government reporter, covering crime and courts.
Check Also
Close
Back to top button