News

Ben Vorster en EG Jansen staan in pad van Rooi Bulle en Middies

Span gekies vir NWU Pukke se halfeindstryd.

Dit is ’n nuwe week en ’n nuwe wedstryd.

Hoërskool Middelburg het nie die uitslae gekry wat hy wou hê tydens die vakansie nie, maar kan vergoed wanneer die skool op Vanderbijlpark teen Tzaneen se Ben Vorster speel.

Die NWU Skolesportreeks se halfeind wedstryde vind die naweek plaas.

Indien Middies en HTS Middelburg albei Saterdag wen moet hulle mekaar pak. Hulle speel uit vir posisie vyf tot agt.

Die Rooi Bulle kom op sy tuisveld teen EG Jansen te staan.

Middies draf om 15:50 teen Ben Vorster by Transvalia se velde uit.

Hoërskool Middelburg:

Kgontse Masilela, Kgotso Peta, Jano Wilson, Janré Oosthuizen, Biggie Mahlangu, Buhle Mphalaza, Enio Manhica, Menzi Siyaya, Aiden Nel, Gerbrand Davel, Johan Raulstone, Lihan de Vaal, Dewald du Toit, Ryan Blake, Ziyanda Xaba. Plaasvervangers: Theodore Vermaak, CJ Serfontein, JP de Jager, Cealan Chetty, Kensani Buthelezi, Rodrigo Diniz, Jayden Abbey, Aiden van Heerden.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Tobie van den Bergh

Tobie started as a journalist in September 1975. He was appointed editor of the Middelburg Observer in 1982 where he worked until he retired in 2024. He received numerous awards, is a founding member of the Forum for Community Newspapers and has published two books about his work. Although retired, Tobie is still very much involved in community journalism.
Check Also
Close
Back to top button