News
KYK: Groen gees prikkel die lagspiere
Hoërskool Middelburg leerlinge neem entoesiasties deel aan Oupa- en Oumadag.
Wie het gees?
Middies het gees!
Hoërskool Middelburg se leerlinge het vanoggend die Oupa- en Oumadag met groot entoesiasme ondersteun.
Met sulke gees gaan die pawiljoene Saterdag by die derbydag een groot groen golf wees.

Dinsdag is dit Bennie Boekwum of Bennie Boekfilm-dag, Woensdag Groendag en Donderdag Tekrotte.
Middelburg Observer lesers moet hulle gereed maak vir nog lekker leesstof, videos en foto’s van die Middie geesvang.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
