News

Skool neem voortou met nuwe ligte by krieketveld

Junior van Niekerk sê die projek moet soos ’n golf wees.

Die nuwe ligte by Hoërskool Middelburg se krieketveld is volgens mnr. Junior van Niekerk van Nashua die eerste in Suid-Afrika.

“Ek hoop ander skole kan leer wat ons hier op Middelburg doen,” het hy gesê.

“Hierdie is nie ’n vennootskap nie, maar ’n familie wat ons op Middelburg gestig het.”

@middelburgobserver

Die nuwe ligte by Hoërskool Middelburg se krieketveld is volgens mnr. Junior van Niekerk van Nashua die eerste in Suid-Afrika. Junior van Niekerk praat hier tydens die aansit van die ligte.Mpumalanga Middelburg mhs

♬ original sound – MiddelburgObserver – MiddelburgObserver

Hy het die hoop uitgespreek dat die projek nie ’n golf gaan wees nie maar “’n tsoenami”.

Die ligte is die enigste op skolevlak en volgens mnr. Van Niekerk bespaar dit tagtig persent op elektrisiteit “weens Lumens wat die lig maak”.

“Dit is nie soos ander spreiligte wat wanneer een afgaan al die ligte afgaan nie. Een kan afgaan en dan sê hy weens die smart tegnologie vir die ander ligte, ek is bietjie moeg, jy moet helderder skyn.”

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Tobie van den Bergh

Tobie started as a journalist in September 1975. He was appointed editor of the Middelburg Observer in 1982 where he worked until he retired in 2024. He received numerous awards, is a founding member of the Forum for Community Newspapers and has published two books about his work. Although retired, Tobie is still very much involved in community journalism.
Back to top button