NewsSport

KYK: Bulldogs blaf hardste in raakrugbytoernooi

Flippie wys dat hy ’n ware gelukbringer is nadat sy span andermaal wen.

Middelburg se sewesrugbyspan, bekend as die Bulldogs, het The Oaks Saterdag in die eindstryd van ’n raakrugbytoernooi, wat by Hoërskool Middelburg aangebied is, geklop.

Die Kwagga Blitze het hulle afdeling gewen by die raakrugbytoernooi. FOTO: Verskaf

Met die oorwinning het Laerskool Middelburg se eerste rugbyspan-gelukbringer, Flippie du Plessis, gewys dat sy teenwoordigheid ’n verskil maak.

Rugbytots en Little Rugby Run het ook aan die toernooi deelgeneem. FOTO: Verskaf

Hy is die dag ingewy as die Bulldogs se gelukbringer en het ook ’n volledige Bulldog-uitrusting ontvang.

Klein Flippie du Plessis op die skouers van Bulldog-speler, Divan Geyser. FOTO: Verskaf

Dit is die tweede agtereenvolgende jaar wat die Bulldogs koning kraai in die toernooi.

Legend Bash het hulle afdeling gewen by die raakrugbytoernooi wat Saterdag aangebied is. FOTO: Verskaf
  • Die Bulldogs-span het bestaan uit Renaldo Beukes, Siyabonga Sibiya, Divan Geyser, Jacques Petzer-Moore, LJ de Jager, Adrian Mutadza, Jaco Venter, Zimvo Tsoyane, Michelle Mizwa, Thokozane Khumalo en Marcian Minnaar.
Die span van “Ten of the best”. FOTO: Verskaf

KYK DIE VIDEO HIER:

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Tobie van den Bergh

Tobie started as a journalist in September 1975. He was appointed editor of the Middelburg Observer in 1982 where he worked until he retired in 2024. He received numerous awards, is a founding member of the Forum for Community Newspapers and has published two books about his work. Although retired, Tobie is still very much involved in community journalism.
Back to top button