Video: Oostromings uit die lug uit bekyk
Motoriste word gewaarsku om gebiede waar daar oorstromings is, te vermy of baie versitig te wees, sou hulle wel die roetes moet gebruik.
‘n Video wat uit ‘n helikopter geneem is, wys hoe erg die oorstromings is in die Roedtan area en op die N11.
Middelburgers is gister op die Gatvol-groep oor die oorstromings gewaarsku, sou hulle na die Roedtan-area pendel via die N11. Aan die hand van ‘n video wat op die groep gedeel is, kan ‘n mens duidelik sien hoe erg die oorstromings in daardie gebied steeds is

- Die Traffic Alert WhatsApp-groep het ook gister foto’s gedeel van die erge oorstromings in dié area.
Lees ook: Motoriste gewaarsku: N11 steeds oorstroom
@middelburgobserver Flooding in Roedtan as seen from a helicopter. Motorists warned to avoid the area or be very cautious when driving in the area.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
