VP044164

(19.05.2026) KENNISGEWING VAN VOORGESTELDE SLOPING VAN BESTAANDE STRUKTURE Kennisgewing word hiermee gegee dat Sibanye Stillwater Bpk aansoek doen by die Gauteng Provinsiale Erfenis Hulpbronne Agentskap om die historiese oorblyfsels van historiese strukture op die Plase Uitvatfontein 244 IQ and Luipaardsvlei 246 IQ, in die Randfontein en Mogale City Plaaslike Munisipaliteite, Wes-Rand Distrik Munisipaliteit, Gauteng Provinsie, te sloop. Di geaffekteerde strukture is ouer as sestig (60) jaar en is dus beskerm onder seksie 34 van die Nasionale Erfenis Hulpbronne Wet (Wet 25 van 1999). In ooreenstemming met hierdie Wet, kondig Sibanye Stillwater Bpk hiermee hul voorgestelde sloping van die historiese strukture aan. Die historiese strukture is gele te: `-26.133591, 27.733712 `-26.139088, 27.730504 Persone en gemeenskappe wat direk of andersins `n belang in die strukture het, word hiermee uitgenooi om kommentaar in verband met die voorgestelde sloping aan PGS Heritage per epos te lewer, by die ondergenoemde adres: contact@pgsheritage.co.za, met gebruik van die verwysing 1014HS. Alle persone en gemeenskappe wat meer inligting oor hierdie proses wil verkry kan ook vir PGS Heritage op die bogenoemde adres kontak. . GEMAGTIGDE VERTEENWOORDIGER: PGS Heritage (Edms) Bpk Finale datum vir kommentaar: 19 Junie 2026

Reference Number: VP044164

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button