TA017542
KENNISGEWING VAN GROND ONTWIKKELINGSAANSOEK
Ons, Nuplan Development Planners BK, het `n grond-
ontwikkelingsaansoek ingedien (Verw. No. SD/26/00024) ingevolge Artikel 63 van die Stad van Mbombela Ruimtelike Beplanning en Grondgebruiksbestuur Bywet, 2019, vir onderverdeling van Gedeelte 62 van die plaas Rhenosterkop 195-JU, gele` suid en aangrensend tot Bateleur Aftreeoord te 2532`35.73″S en 3059`48.96″O. Die voorneme is om die eiendom te verdeel in ses (6)
1 hektaar gedeeltes vir `landelike residensi`le` doeleindes.
`n Afskrif van die aansoek/e en ondersteunende dokumentasie is verkrygbaar gedurende normale kantoor ure by die Kantoor van die Senior Bestuurder Grondge-
bruiksbestuur, Kantoor 205, Burgersentrum, 1 Nel Straat, Mbombela, 1201 kontak nommer: 013-759-2185, vir `n tydperk van 30 dae vanaf
24 September 2026. Skriftelike kommentaar of besware, tesame met redes daarvoor, met betrekking tot die aansoek moet in die voorgeskrewe formaat ingedien word by: die Munisipale Bestuurder, Posbus 45, Mbombela, 1200; of afgelewer word by die Registrasie-afdeling (Rekords), 1ste Vloer, Burgersentrum, Nelstraat 1, Mbombela; of gefaks word na 013-759-2070; of per e-pos gestuur word na: registry@mbombela.gov.za, nie later nie as
24 Oktober 2026. Die kommentaar vir besware vorm is beskikbaar by die Kantoor van die Senior Bestuurder Grondgebruiksbestuur, by die bogemelde adres of op die Munisipaliteit se webwerf
(www.mbombela.gov.za). Enige persoon wat nie kan lees of skryf nie mag met enige personeellid van die Kantoor van die Senior Bestuurder Grondgebruiksbestuur Afdeling, gedurende kantoor ure raadpleeg en bystand sal aan sodanige persoon verleen word om die beswaar of kommentaar saam te stel.
Adres van agent: Nuplan Development Planners BK,
Posbus 2555, Nelspruit, 1200.
Tel: 013- 752-3422,
Faks: 013- 752- 5795,
Epos: admin@nuplan.co.za,
Verw: BCE- OV-027
Reference Number: TA017542