TA017549

BOEDELKENNISGEWING In die boedel van wyle: Wendy Oertel

Gebore: 26 Desember 1985

Identiteitsnommer:

851226 0089 087

Geskei van 4 Kiewiet Straat, Nelspruit.

Boedelnommer: 000628/2024

Datum van afsterwe:
26/12/2023

Kennis geskied hiermee dat die Eerste en Finale Likwidasie- en Distribusierekening in bogenoemde boedel ter insae sal l` ten kantore van die Meester van die Hooggeregshof, Johannesburg, en van die landdros, Nelspruit, vir `n tydperk van 21 dae gereken vanaf 25 September 2026.

Naam en adres van eksekuteur:

Heinrich Bessinger

Reference Number: TA017549

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button