Die Hervormde Kerk Newlands hou ‘n kermis
Die Hervormde Kerk Newlands hou ‘n kermis. Die kermis begin om 10vm. Die kerk is op die hoeke van 7de Straat en Watervalweg, Newlands. Daar is lekker eetgoed en geselskap beskikbaar. Besonderhede: Koos, kooslo@vodamail.co.za of 082 480 1723.