Local news

Hoërskool Linden se matriekafskeid laat die klas van 2026 behoorlik skitter

Van die groot aankomste tot op die dansvloer het Linden se matrieks behoorlik geskitter. Wat ’n onvergeetlike aand vol glans, styl en mooi herinneringe! Die klas van 2026 het dié groot aand met vriendskap en groot glimlagte gevier.

Hoërskool Linden se 2026-matriekafskeid was ’n aand vol glans, styl en mooi herinneringe. Met die ‘Africa Sterrereën’-tema het die aand ’n besondere atmosfeer gehad en die perfekte agtergrond vir die matrieks se groot aand geskep.

Read more: Springbok Morne van den Berg inspires Hoërskool Linden learners during emotional homecoming visit

Die matrieks het op hul beurt behoorlik geskitter en die aand saam met hul vriende geniet. Van die groot aankomste tot die laaste dans was daar hope spesiale oomblikke wat die klas van 2026 nog lank sal onthou.

Follow us on our Whatsapp channel, Facebook, X, Instagram, and TikTok for the latest updates!

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northcliff Melville Times in Google News and Top Stories.

Waydon Jacobs

Waydon Jacobs is community journalist who has written articles for the Northcliff Melville Times. He has covered various stories including sports, community, and schools.

Related Articles

Back to top button