Die Nederduitsch-Hervormde Kerk in Newlands hou ‘n fondsinsamelingsprojek

Die Nederduitsch-Hervormde Kerk in Newlands hou ‘n fondsinsamelingsprojek. Ons hou ‘n Valentynsete met dans om 7pm in ons kerksaal op die hoek van 7de Straat en Watervalweg, Newlands. Ligte alkoholiese verversings (bier en wyn) word toegelaat en koeldrank sal te koop aangebied word. Die koste is R30 per persoon, ete uitgesluit. U kan u eie kos voorsien of etes bestel. Die kaartjies is beskikbaar by die Kerkkantoor: 011 673 4770. Vir enige verdere navrae of bestel van etes, kontak Hannetjie: 072 439 1595.

Back to top button