ZW035503
VAKANTE POS:
DIESEL WERKTUIGKUDIGE MET KODE 10/14 DRYWER MET PDP BENODIG OP PLUIMVEE PLAAS TE DRIEFONTEIN, MULDERSDRIF Vereistes:
•Eie vervoer
•Gekwalifiseerde werktuigkundige
•Meganiese kennis van Man & Isuzu trokke asook plaas implimente
•Sober gewoontes.
•Eie inisiatief gebruik.
•Diens en herstelwerk van voertuie & toerusting
•Instandhouding van werkswinkel & toerusting
•Doen voorkomende instandhouding volgens skedules
•Administrasie vaardigheid, bv werkkaarte & instandhoudings rekords.
•Kode 10 / Kode 14
•Omgewing woonagtig te Krugersdorp Stuur CV na
Andre de Beer: gm@wpfarm.co.za
Reference Number: ZW035503