Christmas Village Market/Kersmark
November 30 – Newcastle Gemeenskapkerk nooi u uit na ons ‘Christmas Village’ te Majuba Lodge vanaf 9vm tot laat. Potjiekos kompetisie, veiling/auction, kerrie en rys, worsbroodjies, Do-fills, aartappel twisters en meer. Skryf in vir die Idols kompetisie en bring u honde saam vir die honde kompetisie deur 11vm – R20 per hond per kategorie. Speelpark vir die kinders. Veiling vanaf 12 in die hoof areena. >Irma de Klerk op 084 649 6614 of Ria van Straaten op 072 018 2040. Almal welkom.