Hou jou rokkies bymekaar

Robert Brooks en Gisela de Villiers, Liedere uit die FAK Sangbundel word nuut aangebied met woordkuns en poësie om 7nm, 23 November by Lennox Guest House. R120 per persoon. Gevolg deur ‘n glasie wyn en peuselhappies. Kaartjies beskikbaar by Marlene Stoltz en Dirk Froneman 082 570 8885.

Back to top button