Kersmark op die plaas

Kersmark neem plaas op 23 November op Lentevlei landgoed (9.4km vanaf Mac Donalds, in Memel se rigting)

Vanaf 9:00 – Laat

Toegangsfooi: R10 per persoon.

Verskeie handgemaakte en ander interessante artikels to koop. Idiaal vir kersgeskenke.

Kosstalletjies, speletjies vir kinders, tee tuin en lewendige vermaak deur Under Supervision me Cherise Botes.

 

 

Back to top button