Klub 60

Alle Klub 60 lede neem asseblief kennis dat ons Jaareind funksie sal plaasvind op Saterdag 16 November om 11h00. Moet die geleentheid nie misloop nie. Enige navrae skakel Toni 082 877 6789. Sien u daar.

Back to top button