Noord Natal Woonwakring – Algemene Jaar Vergadering
Die klub kamp by Battlefields Karavaanpark (Mike end Alida Scheepers) te Dundee vanaf 22 tot 24 Januarie. Die Algemene Jaar Vergadering van die NNWK vind ook plaas op
23 Januarie 2016 om 14:00 waartydens ons nuwe komitee verkies en ons jaarbeplanning gedoen sal word. Almal wat belangstel word genooi om saam te kom kamp.
Karavane en tente welkom. Kontak Alfie by 082 926 8526 of Dawid by 083 362 9317 vir verdere inligting