Vroue van die Bybel

Kom kry inspirasie of word gewaarsku by die toneel van die jaar, Vroue van die Bybel wat opgevoer word om 6nm by NG Kerk Die Kruin Kerksaal op November 21 en 23.

Kaartjies kos R30 vir volwassenes en R20 vir skoliere. Kontak die kerk op 034 318 4152 vir meer inligting.

Back to top button