GalleriesSchools galleries

LMS: Lekker ‘Moo-Poo’ Dag

DIE Lucas Meyer ‘Moo-Poo’ Dag was op November 8 by die LMS Sportgronde gehou. Baie geluk aan die wenner van R15 000, Mnr. Kevin Gaskell, sowel as aan die volgende pryswenners: Top kaartjieverkopers: Zurike Marais (R1 500); Ruben Davel (R1 000); Brian van der Walt (R500); Gelukstrekking : Samuel Steyn (R500); Baie dankie aan: Ons …

DIE Lucas Meyer ‘Moo-Poo’ Dag was op November 8 by die LMS Sportgronde gehou.
Baie geluk aan die wenner van R15 000, Mnr. Kevin Gaskell, sowel as aan die volgende pryswenners: Top kaartjieverkopers: Zurike Marais (R1 500); Ruben Davel (R1 000); Brian van der Walt (R500); Gelukstrekking : Samuel Steyn (R500); Baie dankie aan: Ons leerlinge en ouers met die hulp van kaartjieverkope; Bruce Barsdorf – opmetings; Wynand Swanepoel – beeste; Danie Opperman – sleepwa; Isilulu – borg van produkte; LMS personeel, matrones en werkers vir hul harde werk; ‘n spesiale dankie aan mnr. Cassie Smith vir sy algemene beplanning, asook mej. Anta Janse van Rensburg vir die hantering van die finansies.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button