FOTOS: Heerlike pret by maandelikse Boeremark
Unieke geskenke, handgemaakte kuns en kunsvlyt asook plaasvars produkte was oral in die Monte Vista Saal uitgestal.
Newcastle inwoners het ‘n heerlike oggend uit gehad, terwyl hulle op 4 November by die maandelikse Boeremark bymekaar gekom het.
Unieke geskenke, handgemaakte kuns en kunsvlyt asook plaasvars produkte was oral in die Monte Vista Saal uitgestal.
En om die feestelike gevoel uit te boei, het verskeie kosstalletjies verseker dat niemand die mark honger verlaat het nie.
Die volgende Boeremark sal 18 November by Boeresaal plaasvind.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages.
Add us on WhatsApp today! 082 874 5550

and BBM pin D1EF333B.

You can also email our offices on Reveshni Douglas at reveshni@caxton.co.za Quinton Boucher at newsun@caxton.co.za Bruce Douglas at Newed2@caxton.co.za Tersia Gopi at newed@caxton.co.za Zianne Leibrandt at ncschools@caxton.co.za








