Community galleriesGalleries

FOTOS: Lekker musiek en familiepret by die Factory Plaza

Die gange was oudergewoonte stampvol besoekers wat hul inkopiesakke geruil het vir ‘n paar dansskoene om begeesterd saam te sing en behoorlik makietie te hou.

Die Factory Plaza het hul bekende vlooimark-gevoel Saterdagmiddag (11 Augustus) verruil om plek te maak vir ‘n musiekfees met ‘n verskil.

Die Plaza is bekend vir hul unieke kuns en koffiewinkels en familiepret lokale, maar laas naweek het dié gewilde kuierplekkie ‘n nuwe baadjie aangestrek toe die immergewilde Afrikaanse kunstenaars Pieter Koen en Willem Botha ‘n draai kom maak het.

ALSO READ: Jo Black inspires Newcastle crowd

Die gange was oudergewoonte stampvol besoekers wat hul inkopiesakke geruil het vir ‘n paar dansskoene om begeesterd saam te sing en behoorlik makietie te hou.

Musiek lief-hebbers het die middag geniet met jare se lekker treffers terwyl hulle doughnuts en koffie geniet het saam hul familie en vriende.

Also remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages.

Add us on WhatsApp today! 082 874 5550

Remember to read our WhatsApp disclaimer.

You can also email our offices on Reveshni Douglas at reveshni@caxton.co.za or newsun@caxton.co.za Bruce Douglas at Newed2@caxton.co.za Tersia Gopi at newed@caxton.co.za Zianne Leibrandt at ncschools@caxton.co.za

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button