Community galleriesGalleries

Duet egpaar kom deel die woord van God

Die wonderlike duet het ‘n draai by die EG Kerk gemaak om inwoners met vrolike, ligte en energieke musiek te trakteer.

Mens sal ver en wyd moet soek om ‘n meer afgeronde Afrikaanse duet as Francois en Elizabeth Fourie te vind, maar inwoners van Newcastle hoef nie!

Die wonderlike egpaar het ‘n draai by die EG Kerk gemaak om inwoners met vrolike, ligte en energieke musiek te trakteer met die Gesins Konsert.

LEES OOK: Church benefits from a day’s golf


Contact us

WhatsApp: 082 874 5550

Email: Reveshni Douglas (Editor) at reveshni@caxton.co.za

Make sure you follow us for constant updates:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button