LMS vier 95ste bestaansjaar met Gholfdag
Die oggend het in ‘n vrolike atmosfeer afgeskop
Ter viering van Lucas Meyer Primêre Skool se 95ste bestaansjaar, het 124 spelers van alle ouderdomme onderskeidelik Vrydag en Saterdag op Vryheid Gholfklub se bane vir ‘n ‘4-ball, better ball (4BBB) Scramble Drive’ kompetisie bymekaar gekom. Die oggend het in ‘n vrolike atmosfeer afgeskop waar daar na afloop van ‘n warm dag in die son, ‘n heerlike kuier saam met gewilde sanger Deon Groot op Lucas Meyer Sportgronde afgesluit is.
Die uitslag van die Gholfdag is as volg:
1. C. Haywood en T Bezuidenhout (98)
2. G. Dlamini en B Nkosi (98)
3. P. Kruger en JP. Kruger (95)
4. L. Hlongwane en Dwabo (92)
5. P. Malan en W. Swindon (90)
6. H. Venter en J. Le Roux (90)
7. M. Cilliers en PC. Cilliers (89)
8. L. Kruger en L. Coetser (89)
9. B. Van Eeden en J. De Villiers (86)
Naaste aan die putjie:
P. Mellville (4m)
A. Le Roux (7m)
H. Venter (7m)
E. Kruger (13m)
JP. Kruger (16m)
ALSO READ: Pionier hou gholf-spelers op hul tone
The news provided to you in this link comes to you from the editorial staff of the Vryheid Herald, a sold newspaper distributed in the Vryheid area.



