Nathan van der Watt verwerf SA JKA Nasionale Kleure
Nathan van der Watt wen medaljes en verwerf nasionale kleure.
Baie geluk aan Volksrust Hoërskool se Nathan van der Watt, met sy uitstekende prestasie by die SA JKA Nasionale Karatekampioenskappe.
Nathan het ’n silwermedalje in kumite en ’n bronsmedalje in kata verower.
Hy het ook sy SA JKA Nasionale Kleure ontvang en kwalifiseer om South Africa later vanjaar by die Indo Pacific Cup in Mauritius te verteenwoordig.
“Ons is ongelooflik trots op jou harde werk en toewyding,” sê Marietjie Steyn.
Sterkte met die voorbereidings!
The news provided to you in this link has been investigated and compiled by the editorial staff of the Newcastle Advertiser, a sold newspaper distributed in the Newcastle area. Please follow us on Youtube and feel free to like, comment, and subscribe. For more local news, visit our webpage, follow us on Facebook and Twitter, and follow us on our WhatsApp Channel



