NewsSchool sportSchoolsSport
Volkies by Interhoër Atletiek
Op Saterdag, 15 Februarie het Hoërskool Volksrust aan die Hoëveld Atletiek Uitnodigingsbyeenkoms deelgeneem. Agt skole het deelgeneem, naamlik Volkies, Ermelo Hoërskool, Ligbron Akademie, Standerton Hoërskool, Piet Retief, Secunda, Oosterland en Hoogenhout. Volksrust se atlete het uitsonderlik presteer en 35 medaljes is gewen, waarvan 20 goud is. SW van Wyk bewys homself as die beste spiesgooi-atleet …
Op Saterdag, 15 Februarie het Hoërskool Volksrust aan die Hoëveld Atletiek Uitnodigingsbyeenkoms deelgeneem. Agt skole het deelgeneem, naamlik Volkies, Ermelo Hoërskool, Ligbron Akademie, Standerton Hoërskool, Piet Retief, Secunda, Oosterland en Hoogenhout. Volksrust se atlete het uitsonderlik presteer en 35 medaljes is gewen, waarvan 20 goud is.
SW van Wyk bewys homself as die beste spiesgooi-atleet in die omgewing en wen die trofee vir met spiesgooi seuns o/17 met ‘n afstand van 65.05 m.
Daleen Duminy wen die trofee vir die beste langafstandatleet in die o/16 ouderdomsgroep.Baie geluk aan elke atleet wat Volkies verteenwoordig het.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



