NewsSchools

Volkies dring deur na Nasionale ATKV redenaars

Hoërskool Volksrust het vir die eerste keer in baie jare twéé leerlinge gehad wat in die ATKV Redenaarskompetisie na die Mpumalanga-finaal deurgedring het. Op Vrydag, 23 Mei het Kamogela Mthetwa en Innocentia Ngcephe deelgeneem by HTS Middelburg. Die kompetisie was baie sterk, maar hulle het hul man gestaan teen leerlinge van groot en makroskole. Volkies …

Hoërskool Volksrust het vir die eerste keer in baie jare twéé leerlinge gehad wat in die ATKV Redenaarskompetisie na die Mpumalanga-finaal deurgedring het.

Op Vrydag, 23 Mei het Kamogela Mthetwa en Innocentia Ngcephe deelgeneem by HTS Middelburg. Die kompetisie was baie sterk, maar hulle het hul man gestaan teen leerlinge van groot en makroskole.

Volkies is besonder trots op Innocentia wat tweede plek behaal het en vir haar ‘n plek in die Nasionale finaal verseker het.

Sy sal op 15 Augustus by ATKV Buffelspoort in Rustenburg deelneem.

Baie sterkte, Innocentia. So ‘n bek moet jêm kry!

Photo gallery of Newcastle school events published in June.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button