In Memoriam
Dit was met skok dat die personeel en leerlinge van Sarel Cilliers verneem het van die afsterwe van `n vriend, kollega en onderwyser, James Wheeler, op Augustus 12. Die vorige Vrydag was hy nog hier – met sy spesiale glimlag en ondeunde oë – maar Dinsdag was hy weg… Op sy stil manier was hy `n steunpilaar wat almal se respek afgedwing het. Nou nog, as iets verkeerd gaan met `n rekenaar of projektor, wil almal onwillekeurig sê: “Gaan vra vir James.” Hy het nooit `n skewe woord van iemand anders gesê nie. Volgens hom was dit nie sy besigheid nie. Maar praat van sy familie en sy gesig het opgehelder! Sarel Cilliers is hartseer oor die groot verlies, maar is dankbaar vir die agt jaar wat hy aan die skool verbonde was. Die skool reik uit na sy vrou, kinders en kleinkinders. Mag julle geseën wees met kosbare herinneringe.
Tennis
The Sarel Cilliers tennis team set off to Newcastle on Friday, August 22 for their match against Ferrum High School. It was a great day of tennis.
The final overall score was 12-7 in Ferrum’s favour; however, the Sarel team played their hearts out – well done to all competitors.
Wins included the following: Singles: S Msane 8-1; F Gregory 8-2; M Mkhonza 8-7; G Viljoen 8-5; S Ackerman 8-7; S Nxumalo 5-8; M Gregory 5-8. Doubles: S Msane and M Mkhonza 8-2; G Viljoen and S Ackerman 8-2; C Meli and F Gregory 5-8; M Gregory and F Maree 6-8.
Soccer
Sarel took part in an U/19 soccer tournament on Saturday, August 23. Sarel played three matches against Talana, Sebenzakusakhanya and Dundee Secondary. Well done to all the players.



