NewsSchools

Ichthus’s Anél by redenaarskompetisie

Ichthus gee al die eer aan die Here vir die kinders se talente en prestasies!

Anél de Goede, ‘n Graad 5 leerling van Ichthus, het geskiedenis gemaak deur die eerste Ichthus-leerling te wees wat aan die ATKV Nasionale Redenaarskompetisie te gaan deelneem! Anél het ATKV se KZN-provinsiale rondte in haar ouderdomsgroep gewen, en na die nasionale rondte te Buffelspoort deurgedring. Sy en al die ander landswye deelnemers het hulle uitmuntend van hulle taak gekwyt. Alhoewel sy nie met ‘n toekenning teruggekom het nie, is Ichthus baie trots op haar en weet dat sy wonderlike blootstelling gehad het.
Ichthus gee al die eer aan die Here vir die kinders se talente en prestasies!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Terry Worley

Terry Worley has been associated with the Courier for many years and is involved in the community covering a variety of issues affecting residents. He has a passion for local politics and for the history of the area.

Related Articles

Back to top button