GalleriesLatest NewsNewsSchoolsSchools galleries

Karnallie: ‘In die Wêreld van ‘n Kind’

Op Donderdag, 11 September, hou ons ons konsert, ‘In die Wêreld van ‘n Kind.’ Dit was ‘n asemwegslaan oomblik. Elke peuter en kleuter het deelgeneem en hulle self gate uit geniet. Na so ‘n suksesvolle dag is “baie dankie” van groot belang. Dan is dit ook ons voorreg om almal wat betrokke was by die …

Op Donderdag, 11 September, hou ons ons konsert, ‘In die Wêreld van ‘n Kind.’

Dit was ‘n asemwegslaan oomblik. Elke peuter en kleuter het deelgeneem en hulle self gate uit geniet.

Na so ‘n suksesvolle dag is “baie dankie” van groot belang.

Dan is dit ook ons voorreg om almal wat betrokke was by die konsert te bedank. Sonder ekstra hulp sal so ‘n groot projek heeltemal chaos wees.

Dankie aan Pionier vir die gebruik van hul saal en die vervoer van die kleuters, ons waardeer dit opreg.

Ons sien uit na ‘n rustige afsluiting vir die res van die kwartaal.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button