NewsSchools

DJS Mini-Krieketspelers skitter

Dundee Junior se mini-krieket spanne het op September 13 aan die KFC mini-krieket toernooi te Egerton in Ladysmith deelgeneem. Dundee Junior het sewe spanne deurgestuur om deel te neem. Die kinders het dit baie geniet, en almal het ook medaljes ontvang vir hul deelname. Die O/9 B span het die wisseltrofee ontvang vir Uithouvermoë, en van …

Dundee Junior se mini-krieket spanne het op September 13 aan die KFC mini-krieket toernooi te Egerton in Ladysmith deelgeneem. Dundee Junior het sewe spanne deurgestuur om deel te neem. 
Die kinders het dit baie geniet, en almal het ook medaljes ontvang vir hul deelname. Die O/9 B span het die wisseltrofee ontvang vir Uithouvermoë, en van Dundee Juniorskool se seuns het trofeës vir hul uitstaande kolfwerk ontvang.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Terry Worley

Terry Worley has been associated with the Courier for many years and is involved in the community covering a variety of issues affecting residents. He has a passion for local politics and for the history of the area.

Related Articles

Back to top button