NewsSchools

Ichthus atlete by Nasionale Atletiek (SACSSA) in Pretoria

Ichthus het rede om baie dankbaar en verheug te wees oor die wonderlike prestasies van die nasionale atletiek die naweek van September 26 en 27.Sestien atlete van Ichthus Christelike Skool het aan die Nasionale Christelike Skole Atletiekkampioenskappe (SACSSA) by die Pilditch Stadion deelgeneem. Baie dankie aan elke leerling wat hulle bes gedoen het en aan …

Ichthus het rede om baie dankbaar en verheug te wees oor die wonderlike prestasies van die nasionale atletiek die naweek van September 26 en 27.
Sestien atlete van Ichthus Christelike Skool het aan die Nasionale Christelike Skole Atletiekkampioenskappe (SACSSA) by die Pilditch Stadion deelgeneem. Baie dankie aan elke leerling wat hulle bes gedoen het en aan die ouers en personeel wat hulle so pragtig ondersteun het! Alle eer aan ons Hemelse Vader!
Baie geluk aan Siphume Ntombela (seuns 0/9 80m en turbo spiesgooi), Hamish Grierson (seuns 0/11 hoogspring en turbo spiesgooi), Vukile Buthelezi (seuns 0/13 hoogspring,verspring en diskus) en Jan-Frederik van Zyl (seuns 0/13 gewigstoot, diskus en spiesgooi) wat vir hulle SACSSA-kleure gekwalifiseer het. Hulle sal as deel van die SACSSA-span op Saterdag, Oktober 25 by ‘n klub-atletiekbyeenkoms in Pretoria deelneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Terry Worley

Terry Worley has been associated with the Courier for many years and is involved in the community covering a variety of issues affecting residents. He has a passion for local politics and for the history of the area.

Related Articles

Back to top button