NewsSchools

Volkies presteer by ‘SATCH’

Baie geluk aan die Hoërskool Volksrust se leerlinge wat onlangs deelgeneem het aan die SATCH nasionale talentkompetisie. Bianca Delport het die volgende uitslae behaal: Ballet- 77 persent, Karakterdans- 77 persent, Ope Afdeling- 78 persent en Volksdans- 82 persent. Cassey Brink het die volgende uitslae behaal: Ballet- 77 persent, Ope Afdeling- 79 persent en Karakterdans- 80 …

Baie geluk aan die Hoërskool Volksrust se leerlinge wat onlangs deelgeneem het aan die SATCH nasionale talentkompetisie.

Bianca Delport het die volgende uitslae behaal: Ballet- 77 persent, Karakterdans- 77 persent, Ope Afdeling- 78 persent en Volksdans- 82 persent.

Cassey Brink het die volgende uitslae behaal: Ballet- 77 persent, Ope Afdeling- 79 persent en Karakterdans- 80 persent.

Anerieke la Cock het die volgende uitslae behaal: Ballet- 76 persent, Karakterdans- 77 persent, Ope Afdeling- 76 persent en Volksdans- 80 persent.

Al drie leerlinge het deelgeneem in die 14 tot 16 ouderdomsgroep.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button