TWEE van NRS se o/13-krieketspelers is gekies vir die Noord-Natalspan, naamlik Joshua Stoltenkamp en Joshua Stride.
Hulle gaan die naweek van 25-26 September in Pietermaritzburg vir Noord-Natal speel in die o/13 KZN Binneland-toernooi. Hierdie wedstryde dien ook as proewe vir die KwaZulu-Natalspan. Baie geluk aan die twee Joshuas en NRS hou duimvas vir julle vir die volgende wedstryde!
Krieket: NRS het verlede week teen Lucas Meyer krieket gespeel. NRS se o/11-span is ingestuur om eerste te kolf en teken 60 lopies aan. In hulle kolfbeurt teken Lucas Meyer 92 lopies aan en wen dus die wedstryd.
In hulle wedstryd teen Lucas Meyer het NRS se o/13-span ook eerste gekolf en 146 lopies aangeteken. Daarna steek Lucas Meyer hierdie telling verby met 147 lopies en wen die wedstryd met 6 paaltjies.
Soccer: On Wednesday, September 9, NRS hosted its second soccer tournament of the season. Nine primary schools took part and each team played four games. The first team of NRS was undefeated. Our second team played three games, of which they lost two and won one. The u/11 team played two games and won both of these games. Well done, boys!
Thank you, Mr I Potgieter, Mr T Mdlalose and Mr S Mtshali, for organising this successful tournament.
Clivia Show: The annual Clivia Show was held at NRS last Saturday. It was a beautiful display of different colours of clivias. Congratulations to Mr J Jonker on winning gold in several categories, especially the yellow broad petal category. Our school garden also bears witness to Mr Jonker’s love of clivias.



