NewsSchools

Nuwe Republiek Skool – NRS vaar goed in skaak

Baie dankie aan Lucas Meyer vir die uitnodiging om aan hierdie goed gereëlde toernooi te kon deelneem.

 

VERLEDE Vrydag het van ons skaakspelers aan die Lucas Meyer-skaaktoernooi gaan deelneem en hulle goed van hulle taak gekwyt.

In die o/14-ouderdomsgroep het Kwanele Miya tweede gekom, Sanele Menyuka derde, Sanele Khanyile vierde en Waldo Nel vyfde. Baie geluk! Baie dankie aan Lucas Meyer vir die uitnodiging om aan hierdie goed gereëlde toernooi te kon deelneem.

On Monday morning we received the news that one of our Gr 7 learners, Anele Mchunu, was killed in a car accident over the weekend. We convey our sincere condolences to the Mchunu family, her classmates and friends.

Dates to remember

9 – 20 November 2015 – Exams (Gr4-7)

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button