Hoërskool Volksrust het met 106 matrikulante ‘n 100 persent slaagsyfer behaal en word as die sesde beste skool aangewys in Mpumalanga.
Daar is 60 A en 124 B simbole behaal. Uitstekende prestasies is behaal deur Janco Labuschagne met ses onderskeidings en Wepner Coetzee en Benita Jordan met vier onderskeidings.
Volkies se top sewe Kandidate:

77 persent gemiddeld.
Afrikaans huistaal: 65 persent
Engels eerste addisionele taal: 77 persent
Lewensoriëntering: 80 persent
Lewenswetenskap: 80 persent
Wiskunde: 83 persent
Rekenaartoepassingstecgnologie: 83 persent
Fisiese Wetenskap: 79 persent

76.9 persent gemiddeld
Afrikaans Huistaal: 71 persent
Engels Eerste Addisionele Taal: 81 persent
Lewensoriëntering: 87 persent
Wiskunde: 71 persent
Lewenswetenskappe: 78 persent
Rekenaartoepassingstegnologie: 83 persent
Fisiese Wetenskappe: 67 persent

88 persent gemiddeld
Afrikaans Huistaal: 77 persent
Engels Eerste Addisionele Taal: 83 persent
Lewensoriëntering: 87 persent
Wiskunde 91 persent
CAT: 93 persent
IGO: 92 persent
Fisiese Wetenskappe: 91 persent

80 per cent average
Afrikaans First Additional Language: 89 per cent
English Home Language: 76 per cent
Life Orientation: 85 per cent
Mathematics: 67 per cent
Life Sciences: 78 per cent
Physical Sciences: 79 per cent

79 persent gemiddeld
Afrikaans Huistaal: 76 persent
Engels Eerste Addisionele Taal: 80 persent
Lewensoriëntering: 86 persent
Wiskunde: 78 persent
Rekenaartoepassingstegnologie: 86 persent
Fisiese Wetenskappe: 74 persent

82 persent gemiddeld
Afrikaans Huistaal: 72 persent
Engels Eerste Addisionele Taal: 79 persent
Lewensoriëntering: 89 persent
Wiskunde: 74 persent
Lewenswetenskappe: 88 persent
Rekenaartoepassingstegnologie: 88 persent
Fisiese Wetenskappe: 81 persent

79 persent gemiddeld
Afrikaans Huistaal: 74 persent
Engels Eerste Addisionele Taal: 77 persent
Lewensoriëntering: 84 persent
Wiskunde: 80 persent
Rekeningkunde: 88 persent
Fisiese Wetenskappe: 74 persent
Die skool het hulle leerlinge, ouers en onderwysers gelukgewens met die puik matriekuitslae. Dit is die eerste treetjie na ‘n nuwe wêreld wat ontdek en ontgin gaan word.



