Op 14 Oktober het ons atlete aan ‘n atletiekbyeenkoms by Grey college in Bloemfontein deelgeneem.
Hierdie was ‘n byeenkoms van hoogstaande gehalte! Ons leerders het uitstekend gevaar:
Alinda Holder: 100m Hekkies 2de plek
Dané Potgieter: 100m 2de plek, 200m 2de plek
Fernando Filipe Gewigstoor 1ste plek
Kelvin Tembo 100m 3de plek, 100m Hekkis 2de plek.
Baie geluk aan ons leerders met hierdie puik prestasies!
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages.
Add us on WhatsApp today! 082 874 5550

and BBM pin D1EF333B.

You can also email our offices on Reveshni Douglas at reveshni@caxton.co.za Quinton Boucher at newsun@caxton.co.za Bruce Douglas at Newed2@caxton.co.za Tersia Gopi at newed@caxton.co.za Zianne Leibrandt at ncschools@caxton.co.za



