EntertainmentLifestyleLocal newsNewsBreaking News

MooPoo sorg vir baie pret!

Die jaarlikse MooPoo-dag was weer ‘n groot sukses en die leerlinge het hulle gate uit geniet. Behalwe vir die tradisionele waterbane en “rockets”, was daar ook nuwe aktiwiteite waarmee die leerlinge hulself kon besig hou.

Uitgereik deur Lucas Meyer Skool

Die jaarlikse MooPoo-dag was weer ‘n groot sukses en die leerlinge het hulle gate uit geniet. Behalwe vir die tradisionele waterbane en “rockets”, was daar ook nuwe aktiwiteite waarmee die leerlinge hulself kon besig hou.

Die kleurfees het groot aftrekking gekry, terwyl almal wou wys wie die sterkste is met die toutrek. Die jonger leerlinge het dit ook geniet om hul gesigte te laat “opmaak”.

You might also want to read: Lucas Meyer Primêre Skool – Moo Poo dag ‘n reuse sukses 

Baie dankie aan ons leerlinge, ouers en die publiek vir hul ondersteuning met die kaartjieverkope. Verskeie ouers het ook gedurende die dag hulp aangebied of sommer net saam kom ontspan en ons sê vir u ook baie dankie. Baie geluk aan Mev Jansen wat die groot prys vanjaar gewen het.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button