Gretha Pers and Willie Willie charm old and young at Biltongfees
Gretha Pers is ‘n komiese interaktiewe teaterproduksie vir die hele gesin wat gehore oral oor laat krul van die lag en smeek vir nog

Comedian Gretha Pers and her ‘cohort; Willie Willie, stole the show at the Biltongfees at Battlefields Country Lodge with a sharp-witted set that entertained young and old.
Accroding to her website Gretha Pers is one of the most popular women in the Afrikaans entertainment world:
Gretha Pers is ‘n komiese interaktiewe teaterproduksie vir die hele gesin wat gehore oral oor laat krul van
die lag en smeek vir nog. Gretha Pers is in 2005 gestig en is al vir 9 jaar deel van die vermaaklikheids wêreld.
Gretha Pers tree jaarliks by van S.A se grootste kunstefeeste op soos Aardklop, KKNK, Vryfees ens.
See some of the action from the Dundee show
Sy maak ook haar verskyning op die SABC 2
musiekprogram “Jakkals Jol” waar Gretha as mede aanbieder en “celebrity” in die episode verskyn het.
Gretha is in 2012 gasvrou by die landswye Spar ladies race gewees waar sy 27 000 dames (en manne) vermaak het.
Gretha is ook genooi as VIP gas om aan Jacaranda 94.2 se Sisters with Blisters asook Afriforum se stap teen geweld
deel te neem en maak dus seker dat sy fiks en fiets vir die verhoog bly! Gretha is ook baie gewild onder die studente
van die NWU pukke waar sy in 2012 as seremoniemeester opgetree het by hulle gewilde eerstejaars konsert. Tydens
hierdie geleentheid was daar 3000 puk studente wat aan haar lippe gehang het! Sy het ook in 2012 as
seremoniemeester saam met Naas Botha opgetree en is werklik ‘n vrou van vele talente!
Tydens 2011 se Aardklop kunstefees vermaak Gretha vir 5 dae ‘n rekord getal van 2000 mense per dag by
haar vertonings!



