VHS netbal het dié seisoen ‘n suksesvolle netbalkursus bygewoon by Camp Discovery. Jenny van Dyk, die afrigter van Jaquars en Tuks Netbal, en Nasionale en Provinsiale spelers en afrigters het die kursus aangebied. Die afrigters en spelers het baie nuwe tegnieke aangeleer sowel as eienskappe waaroor Jenny en haar span beskik naamlik nederigheid, harde werk en uithouvermoë. As jy nederig bly en hard werk sal jy sukses behaal. Dit sluit aan by ons leuse: “To win humbly and lose proudly.”
Big thanks to all our sponsors and community members who supported us throughout the season making it possible for some of our players to go on tour. We want to stretch out our greatest of gratitude.
ALSO READ: Vryheid High boasts its sporting achievements
Baie geluk aan Z. Marais en M. van der Walt wat gekies was om die Natalspan gedurende die vakansie te verteenwoordig.
‘n Groot woord van dank aan almal wat die eerste Netbalspan geborg het. Baie dankie aan al die afrigters en spelers vir julle harde werk en toewyding. Ons sien uit na 2019.
ALSO READ: Vryheid High gets a mini-makeover
On June 9, Sigcinokuhle Sibeko (Gr11) participated in the Zululand District Championship at Cecil Emmet Hall. Although he competed against adults, he managed to be selected for the Zulu District Chess Team, winning 3, drawing 1 and losing 1 match in all. Sigcinokuhle proved that he will not be check mated by obviously more experienced players. He will be attending the NKZN trials during the holiday. Well done.



