Baie geluk aan die top 10.
Graad 8: Anika Smit, Kristen Brink, Janke Duvenage, Lee-Ann Du Tiot, Lizé-Marie Pienaar,
Toekie Zulu, Marelize Harris, Anya Richter, Daniélle Bosman, Dominic Nel.
Graad 9: Ger-Mari Kruger, Marjean van Zyl, Kayla Becker, Tiana Maritz, Werner Janse van Rensburg, Tanisha Donaldson, Riaan Norval, James Bellringer, Danica Nortjé, Aneen Nel.
Graad 10: Marlie Smit, Christinet Zaal, Dee-Mari Kriel, Anrie Janse van Rensburg, Berné van Heerden, Kayla Haywood, Delmari van Eden, Shanté Veldsman, Tiaan Marais, Carina Knoetze.
Graad 11: Ryno Swanepoel, Rickus Greyling, Jaimé van der Walt, Bianca Cronjé, Lésa Swanepoel, Savannah Boullé, Adél Swart, Megan Angus, Marmadean Louw, Nantus Davel.
Graad 12: Annika Kleynhans, Wilma Gregory, Johanette Wilken, Tanya van Biljon, Zander Fouché, Leandri Harmse, Tanelle Trusler, Roland Breedt, Elana Immelman, Anlie Knoetze.
ALSO READ: Pionier’s top matric, Ankia Saayman, is set to change the world
Krieket:
Die tweede krieketspan het 1 Augustus teen Vryheid Hoër se eerstespan gespeel. VHS kolf eerste en maak 274 lopies vir 2 paaltjies in 20 beurte. Die beste boulers is JD Jonker, 1-48 en Dewald Maritz, 1-52. Pionier kolf en maak 93 lopies vir 6 paaltjies in 20 beurte. Die beste kolwer is Hanno Carstens met 52 lopies. VHS wen die wedstyd met 191 lopies.
Die O/15’s speel teen Sarel Cilliers. Pionier kolf eerste en maak 195 lopies vir 4 paaltjies in 20 beurte. Die beste kolwer is Christiaan Scheepers met 106 (55). Sarel Cilliers word uitgeboul vir 48 lopies in 11 beurte. Die beste boulers is Daniël Buijs 3- 9 en Neels van Deventer 3-12. Pionier wen met 147 lopies.
Die dogters krieketspan het die afgelope naweek aan die NKZN Super 8-toernooi deelgeneem. Hulle het 3 wedstryde teen Ferrum, Newcastle Hoër en Vryheid Hoër gespeel. Hulle het ongelukkig al wedstryde verloor. Die beste kolwer is Tarien Davel en die beste bouler is Kayla Haywood.
7’s Rugby:
Die eerste- en O/15 spanne het 3 Augustus aan Hoërskool Richarsbaai se sewes-toernooi deelgemeem.
Poelwedstryde: Wen Amanzimtoti 64-0, Eshowe 45-0 en Grant Leigh 36-5. Semi-finaal: Wen Vryheid Hoër 33-0 en klop Richardsbaai Hoër 38-7 in die finaal. Pionier se eerstespan wen die toernooi.
Poelwedstryde: Wen Amanzimtoti 29-0, Richardsbaai (A) 15-0, Richardsbaai (B) 32-0. Semi-finaal: Wen Ashton 30-0 en wen Felixton in die finaal 7-5. Die O/15-span wen ook die toernooi.
ALSO READ: HOËRSKOOL PIONIER
Tennis:
Die spelers het 4 Augustus tennis te St Dominics gespeel. Lourens Mentz verloor 3-5 en Chezaan van Rensburg wen 5-0. Pionier wen die gemengde dubbels 5-4 en wen die dag met 2-1.



