Local newsNewsSchools
Afrikaanse Toespraakpret by Ichthus
Ichthus leerders het hul vaardighede in die Afrikaanse toespraakkuns tentoongestel.
Ichthus leerders het verlede Dinsdag, 23 Oktober, hul vaardighede in die Afrikaanse toespraakkuns tentoongestel. Klem is geplaas op die ontwikkeling van spraakvaardighede, selfvertroue en genot. Met ‘n wye verskeidenheid onderwerpe is die gehoor vermaak en die beoordelaars beïndruk.
Baie geluk aan die wenners:
Graad 4 (Eerste addisionele taal): Samlungela Thwala; Graad 5 (Eerste addisionele taal): Muhle Khambule; Graad 6 (Huistaal): Dewald Kriel; Graad 6 (Eerste addisionele taal): Khwezi Molefe; Graad 7 (Huistaal): Zandisiwe Maphalala; Graad 7 (Eerste addisionele taal): Zenande Ngwenya.Soli Deo Gloria!
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



