NewsSchools

DJS’ Anushca skitter behoorlik

Anushca Slabbert is `n baie talentvolle jong dame wat dit beslis nog baie ver gaan bring op die tennisbaan

Dundee Junior is baie trots op Anushca Slabbert wat as nommer een van die Noord-Natal laerskole tennisspan aangewys is.

Sy is `n baie talentvolle jong dame wat dit beslis nog baie ver gaan bring op die tennisbaan.

Baie geluk en ons wens jou sterkte toe wanneer jy aan die Natal Interdistrikte toernooi gaan deelneem tydens Februarie 22-24.


HAVE YOUR SAY:
Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram or email us at dundee.courier@caxton.co.za.  Add us on WhatsApp 071 277 1394.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button